Testimonials

Crossroads Distribution (Pty) Ltd, Midrand

Jeric Administrators are true professionals. They responded to a company emergency within hours and ‘not only delivered an undeniably great service, but their staff were courteous and friendly and happy to assist in any way. Jeric is the only company that I would use for all thermal fogging and would recommend them to anybody.

Arend du Preez

Laerskool Jopie Fourie

Baie Baie Dankie vir flinke diens, selfs toe ons julle dringend oor ‘n naweek nodig gehad het… Ons weet ons kan net die foon optel en bel dan is julle hier….. Beste diens.

Die Hoof

Laerskool Totiusdal

Baie dankie vir Jeric met flink en professionele diens in die sanitering en diep reiniging van ons skool.

Marthinus Carr

Burger Bistro Clubview

Thanks Rianto van Reenen and and team at Jeric for the awesome service and quick action in assisting to sanitise Burger Bistro Clubview, in order to create a safer environment for our clients when they return for sit downs at our restaurant.

Donald Finaughty

Alma Skool

Baie dankie aan Rianto en sy professionele span van Jeric administrators. Hulle flink en vinnige diens is prysenswaardig. Hul is altyd beskikbaar vir raad en produkte advies.

Corinne Human

Bellstone B&B Gastehuis

Baie dankie vir die professionele diens wat Jeric aan ons Bellstone B&B gastehuis in Faerie Glen verskaf het. Met die sertifisering van julle diens beaam dit dat ons gereed is om skoon en veilig oop te maak vir publiek. Die ekstra inligting wat ons van julle bekom het oor die verskillende terreine wat die Thermal Fogging dek gee dit regtig ‘n goeie gemoedsrus.

Theresa van Reenen

Laerskool Kameeldrift

Jeric is a company that came highly recommended to me via a school group. We used their services in May 2020. The service was excellent and it was the best priced quote. We can highly recommend Jeric for their excellent service.

Walter Kruger

Transvalia

Ons  SBL het van Jeric Administrators gebruik gemaak vir die sanitering van ons skoolgeboue volgens Departementele voorskrifte. Hul was uiters professioneel, flink en vinnig en het gehou by hul woord met afhandeling en sertifisering van werk. Baie dankie aan ‘n puik span.

Laerskool Voortrekker Eeufees

Baie dankie vir vinnige diens. Ons moes vinnig spring en Jeric was bereid om ons te akkommodeer. Die diens was professioneel.

Mnr Claassen

Laerskool Vissershoek

Was baie beïndruk met die diens Jeric aan ons skool gegee het. Dit was vinnig en pynloos asook baie deeglik gedoen.

Freek Hennop

R R Motors

Baie dankie vir julle flukse diens!

Vision Motors

Die diens van Jeric was baie goed en ons was baie tevrede. Beveel hulle sterk aan.

Amanda Cronje

Laerskool Villieria

Uiters proffesioneel,flink en beskostigbare diens. Sal dit defnitief aanbeveel.

Jaco Grobler

Laerskool Uniefees

Baie dankie vir julle vinnige en uiters professionele diens op kort kennisgewing. Julle puik diens wat julle lewer is totale gemoedsrus teen die virus.

Gert Jacobs (HOD)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Jeric is ‘n staatmaker. Flink professionele, kwaliteit diens. Skole was die laaste paar weke onder erge druk om die terrein Covid 19 gereed te maak. Ek kon een oproep maak en die volgende dag is dit afgelewer. Baie dankie vir al die advies en flinke diens.

Marius Lubbe