Transvalia

OnsĀ  SBL het van Jeric Administrators gebruik gemaak vir die sanitering van ons skoolgeboue volgens Departementele voorskrifte. Hul was uiters professioneel, flink en vinnig en het gehou by hul woord met afhandeling en sertifisering van werk. Baie dankie aan ‘n puik span.