Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Jeric is ‘n staatmaker. Flink professionele, kwaliteit diens. Skole was die laaste paar weke onder erge druk om die terrein Covid 19 gereed te maak. Ek kon een oproep maak en die volgende dag is dit afgelewer. Baie dankie vir al die advies en flinke diens.