Bellstone B&B Gastehuis

Baie dankie vir die professionele diens wat Jeric aan ons Bellstone B&B gastehuis in Faerie Glen verskaf het. Met die sertifisering van julle diens beaam dit dat ons gereed is om skoon en veilig oop te maak vir publiek. Die ekstra inligting wat ons van julle bekom het oor die verskillende terreine wat die Thermal Fogging dek gee dit regtig ‘n goeie gemoedsrus.